Hoe maak jy jou PLUS e-boek oop?

Kom ons kry jou boek reg om te lees. Om ‘n e-boek op jou toestel oop te maak, kan soms ‘n bietjie moeilik wees, maar moenie bekommerd wees nie — ons sal jou stap vir stap wys wat om te doen. Dit neem net ‘n minuut!

Eerstens, op watter toestel gaan jy vandag lees?