Die evolisie van die 28 Dae Eetplan
Volhoubare Gewigbestuur vir die Bekwame Vrou bo 40
Jy weet hoe om gewig te verloor. Jy het dit al baie gedoen.
Wat jy nog nie reggekry het nie, is ‘n manier om dit vol te hou sonder om jou lewe rondom ‘n dieet te bou.
PLUS is ‘n moderne raamwerk vir vroue 40+ wat moeg is vir die siklus van verloor, optel, moed verloor en weer Maandag begin.
ꕤ Wetenskaplik | ♡ Volhoubaar | ☆ Gemaak vir die regte lewe
Gebou op die WYSHEID VAN DIE 28 Dae Eetplan
Aangepas vir jou lewe, nóú.
P
Porsies
Genoegsaamheid, nie beperking nie
L
Leefstyl
Integrasie, nie isolasie nie
U
Uitlaat van Ou Inligting
Bevraagtekening deur die Raamwerk vir Waarheid
S
Stabiliteit
Progressiewe toevoeging en volhoubaarheid
VIR WIE IS PLUS?
Vir die vrou wat klaar is met…
HOE WERK PLUS?
3-Fase benadering tot volhoubare Gewigsbestuur
Ons bou van binne na buite. Elke fase het ‘n doel. Saam skep hulle die grondslag vir ‘n liggaam wat jy kan vertrou en ‘n lewe wat jy kan geniet.
🥩 FASE 1

Proteïen Fondasie
Bou versadiging, beskerm spiere en stabiliseer jou energie.
🥑 FASE 2

Gesonde vette
Ondersteun hormone, bui en langtermyn-tevredenheid.
🥔 FASE 3

Graan + Balans
Herstel die balans met selfvertroue. Eet vir die lewe, nie net resultate nie.

van beperking na Volhoubaarheid
Ontdek of jy gereed is vir PLUS →
⭐⭐⭐⭐⭐
“Ek voel nie meer benoud oor ‘die dieët’ nie. Die etes voel nie soos ‘n MOET nie en ons het nou net ‘n gemaklike, volhoubare manier van eet.”
— PLUS DEELNEMER
Hoe om te begin
Stap 1:
Lees die kort artikel wat volhoubaarheid in PLUS verduidelik.
Stap 2:
Voltooi die kort PLUS-voorkeurvraelys om te bepaal of jy gereed is vir hierdie benadering.
Stap 3:
As PLUS by jou pas, ontvang jy ’n persoonlike uitnodiging om aan te sluit.





